GELOFTEDAG - VOORTREKKERMONUMENT
Wat 'n ongelooflike en pragtige gebeurtenis. Om deel te kon wees van die Gelofteweek, waar die Gelofte vir 7 aande afgelê was, by die VTM, was absoluut 'n eer en voorreg.
Vandag, 16 Desember 2023, Geloftedag, saam met 32 000 + mede AFRIKANERS, woorde ontbreek.
Dankie Almagtige Hemelse Vader hoe groot is U, ons loof en prys U.
Baie dankie dr Danie Langner en sy VTM- en FAK-personeel vir skitterende mooi en harde werk om van die Gelofteweek 'n ware Volksfees te maak.
Johan Roos