> Rapportryers Nasionale Bybelvasvra 2026 Wenners

Rapportryers Nasionale Bybelvasvra 2026 Wenners

EN SO HET ONS AAN DIE EINDE GEKOM VAN DIE 2026-BYBELVASVRA!

Wat ’n wonderlike reis was dit nie! Van die eerste vraag tot die finale rondte was dit ’n pad vol kennis, geloof, spanwerk en sommer baie lekker saamkuier.

’n Hartlike dankie aan elke deelnemer, spanleier, ondersteuner en almal wat saam met ons hierdie pad gestap het. Julle het vanjaar se Bybelvasvra besonders gemaak!

Baie geluk aan ons wenners van 2026, Hoërskool Dirk Postma en Laerskool Hennopspark!

Julle toewyding, kennis en deursettingsvermoë verdien groot waardering. Ons is trots op julle!