Welkom by die Rapportryers

DRAERS VAN DIE BOODSKAP

Ons is die draers van die boodskap landswyd.

Die Rapportryerbeweging streef daarna om: Die Afrikaanse taal, sedes en gewoontes soos geopenbaar in sy Christelike geloof, geskiedenis en tradisies te ontwikkel, uit te leef, te handhaaf en te bevorder met die jeug en gesonde gesinsbande as vertrekpunt.

Rapportryers

Wie is die Rapportryers

DRAERS VAN DIE BOODSKAP.

Die Beweging berus op ’n Christelik Afrikaanse grondslag.

  • Strewe

    Die Rapportryerbeweging streef daarna om: Die Afrikaanse taal, sedes en gewoontes soos geopenbaar in sy Christelike geloof, geskiedenis en tradisies te ontwikkel, uit te leef, te handhaaf en te bevorder met die jeug en gesonde gesinsbande as vertrekpunt.

    Patriotisme en ‘n lojale samehorigheidsgevoel in eie geledere en onder almal wat die Rapportryerbeweging se grondslag en doelstellings aanvaar, te bevorder.

  • Leuse

    Die leuse van die Rapportryerbeweging, DRAERS VAN DIE BOODSKAP, ondersteun die wese van die beweging.

Knapsak

Knapsak 57

Landsberaad 2026: Dit is die bande wat gevorm word deur saam te werk, uitdagings te trotseer en herinneringe te bou.

Lees meer

Knapsak 56

2025 was 'n jaar vol betekenisvolle projekte, prestasies en samewerking. Cilliers de Kock

Lees meer

Knapsak 55

Rapportryers Nasioanel Bybelvasvra Wenners 2025: Laerskool Mooirivier en Gereformeerde Hoërskool Dirk Postma 1.

Lees meer

Knapsak 54

Afrikaans vier vanjaar sy 100ste bestaansjaar – ’n mylpaal wat getuig van die ryk geskiedenis, kultuur en unieke identiteit van on

Lees meer

Dienste

Ons Dienste

Kinderhuise

Ondersteuning, donasies en uitreik.

Ouetehuise

Sorg en ondersteuning.

Plakkerskampe

Bemagtig, infrastruktuur en ondersteun.



Spesiale Projekte

Mediese hulp en hulpmiddels.

Monumente

Opknap, onderhoud en behoud.

Afrikaanse taal

Uitbou, bevorder en aanmoedig.

Linda en Pieter

Ons Harte loop oor van Dankbaarheid, God het weer voorsien. Baie, Baie dankie Here vir die Groot Skenking vir God se Projek. Ons kon oor die 60 mense gehelp het.

Spreading the Love Npo SA

Spreading the Love is ongelooflik dankbaar vir julle engele!! Die verskil wat julle in soveel mense se lewens gemaak het en steeds doen is ongelooflik groot!!! Baie baie dankie!!!!

Kefilwe Thusano Empowerment

Just a big shout-out to Jakaranda Rapportryers for your generous donation. We really appreciate your kindness.

Spreading the Love Npo SA

En daar doen die Hero's van ons organisasie dit weer!!! Jakaranda Rapportryers julle Rock!!!!!! Ek kan nie eers se hoeveel keer die afgelope 3 jaar julle, van ons babas tot ons oumensies unconditional gevoed het nie!!!

Rapportryerraad

Rapportryerraad

Mnr Johann Marais

Mnr Johann Marais

PRESIDENT
Mnr Danie Odendaal

Mnr Danie Odendaal

VISE-PRESIDENT
Mnr Cilliers De Kock

Mnr Cilliers De Kock

TESOURIER
Mnr Jan Pieterse

Mnr Jan Pieterse

SEKRETARIS
Mnr Oosie Oosthuizen

Mnr Oosie Oosthuizen

RAADSLID - Gauteng/Noordwes
Mnr Marius Nagel

Mnr Marius Nagel

RAADSLID - Noord-Kaap
Mnr Fanus Jnr Bergh

Mnr Fanus Jnr Bergh

RAADSLID - Mpumalanga/Kwazulu Natal
Mnr Neil Schreuder

Mnr Neil Schreuder

RAADSLID - Oos-Kaap
Mnr Johan Swanepoel

Mnr Johan Swanepoel

RAADSLID - Wes-Kaap
Mnr Leon Du Plessis

Mnr Leon Du Plessis

RAADSLID - Vrystaat

Kontak

Kontak ons

Ligging

Suid Afrika

Epos ons

rrb@rapportryers.org.za

Kontak ons

0826787321

.....
Jou boodskap is gestuur. Dankie!